STEAM GROUP
Telitopterki Telitoptry
STEAM GROUP
Telitopterki Telitoptry
0
IN-GAME
0
ONLINE
Founded
May 2, 2017
Language
Traditional Chinese
Location
Niger 
ABOUT Telitopterki

Dla miłośników telipopterów

Konvensionele helikopter[wysig | wysig bron]
Die konvensionele helikopter beskik oor twee rotors, die hoofrotor wat horisontaal en voor op die romp is en die kleiner, stertrotor wat vertikaal agter op die stert is. Die hoofrotor moet die helikopter laat opstyg, daal of op een plek laat hang. Die stertrotor moet die wringkrag van die enjin teenwerk sodat die romp nie in die teenoorgestelde rigting as die hoofrotor draai nie.

VS-300[wysig | wysig bron]
Sikorsky se eerste werkbare, konvensionele helikopter was die VS-300. Hy het gedurende Junie 1938 aan die helikopter begin werk wat aangedryf was deur 'n 75-perdekrag Lycoming enjin. Die enjin se dryfas was horisontaal en het die hoofrotor met 'n as-en-katrol stelsel aangedryf. Dit het ook oor 'n vryhardloopmeganisme beskik sodat die rotors aanhou draai indien die enjin faal. In Julie 1940 is die enjin vervang met 'n 90-perdekrag Franklin-enjin en in April 1940 met 'n 110-perdekrag Franklin-enjin. Tussen 15 April en 6 Mei 1941 het dié helikopter 'n reeks rekords opgestel; op 6 Mei is 'n internasionale uithourekord van 1-uur, 32-min en 26-sekondes opgestel.

XR-5[wysig | wysig bron]
Gedurende Februarie 1942 het Sikorsky opdrag gekry van die Amerikaanse Weermag om 'n helikopter te bou wat die 450-perdekrag Wasp Jr-enjin gebruik. Die tandem-uitleg was verkies dit wil sê 'n waarnemer sit voor die vlieënier. Die helikopter se kajuit het bestaan uit Plexiglas wat 'n amper 360° visie verseker het.
POPULAR DISCUSSIONS
1 Comments
🧪Szop3✈🧪 May 2, 2017 @ 2:06am 
XD
VIEW ALL (1)
GROUP MEMBERS
Group Player of the Week:
Administrators
0
IN-GAME
0
ONLINE
0 IN CHAT
Enter chat room
Founded
May 2, 2017
Language
Traditional Chinese
Location
Niger