STEAM GROUP
Afrikaans Gaming Community /AGC\
STEAM GROUP
Afrikaans Gaming Community /AGC\
0
IN-GAME
1
ONLINE
Founded
November 12, 2011
ABOUT Afrikaans Gaming Community

Welkom

Welkom almal by ons nuwe Steam Group. Ons het besluit om al die Afrikaans mense by mekaar te kry en groot groep te maak waar ons ons kan weet wie is Afrikaans en wie is Nie. So invite Almal wie Afrikaans is !

Ons gan ook MW3 Dedicated server kry waar jy NET Afrikaans mag praat en sodat almal 'n bietjie meer gemaklik kan speel met mense wat meer bekend klink

Afrikaans Gaming Community[www.afgc.co.nr]
POPULAR DISCUSSIONS
9 Comments
Snowman Mar 1, 2017 @ 1:25pm 
Lyk my nie hierdie groep bestaan meer nie......?

Indien wel, speel een van julle dalk Miscreated? Ons het mos nou ons eie SA servers gekry......
Insane Keiser Niklaus Carrotcake Sep 24, 2014 @ 9:02am 
Hoe gaan dit almal
Willem Jan 28, 2014 @ 9:58pm 
Enige iemand in Korea?
StarTheory Sep 30, 2013 @ 3:45pm 
Hoe gaan dit almal?
BurritoBazooka Feb 11, 2013 @ 10:28am 
Is Afrikaaners in die buiteland toegelaat? ;) Ping tyd na ZA servers mag dalk hoog wees vir my :(
yup Aug 25, 2012 @ 9:41pm 
Dankie nou kan ek n bietjie afr. praat want daar is so baie eng. groups dit maak my mal en wanneeer waan jul di server maak ??
0
IN-GAME
1
ONLINE
0 IN CHAT
Enter chat room
Founded
November 12, 2011